Paynhire

Instandhoudingstegnikus/Maintenance Technician

Updated: April 30, 2024 12:03 PM GMT


PLATDOORNS PLUIMVEE

PLATDOORNS PLUIMVEE

Mookgopong

See English version below.

PLATDOORNS PLUIMVEE, 'n Suksesvolle veeboerdery in Limpopo benodig ‘n jong persoon vir werk op ‘n intensiewe veeboerdery.

Verantwoordelikhede
• Instandhouding van trekkers, implemente en geboue.
• Staal- en sweiswerk.
• Algemene werk soos vereis deur die bestuur.
• Aflewering van plaasprodukte.

Kandidaat vereistes en Kwalifikasies
• Opleiding/kwalifikasies word sterk aanbeveel.
• Werksondervinding sal in kandidaat se guns tel.
• Sweisvaardighede.
• Afrikaans en Engelssprekend - Sotho voordelig.
• Goeie tydbestuur en gedissiplineerd deur take tydig te voltooi.
• Goeie menseverhoudinge en kliënte- en verskaffersverhoudinge.
• KODE 14 lisensie word sterk aanbeveel (sal in guns tel).
• Werks-inisiatief kan neem.
• Sober gewoontes.
• Pos vereis soms na-ure werk, sowel as naweke.
• Mededingende pakket.

Indien geen terugvoering binne 'n week van die sluitingsdatum ontvang is nie, beskou die aansoek as onsuksesvol. Sluitingsdatum: 20 Mei 2024.

Doen aanlyn... More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Mookgophong, Limpopo


Buffelshuis Pty Ltd

Buffelshuis Pty Ltd

Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

MedE Recruit

MedE Recruit

VKB Group

VKB Group

Profession Hub

Profession Hub

Adare Global Personnel Solutions

Adare Global Personnel Solutions

New Jobs Posted in Mookgophong, Limpopo


Latest Jobs in Mookgophong, Limpopo