Paynhire

Lewensversekeringadministrateur

Updated: June 16, 2024 07:56 AM GMT


Headhunters (Head Office)

Headhunters (Head Office)

Swellendam

Ons kliënt is ‘n dinamiese rekeningkundige en finansiële dienste firma. Is op soek na ‘n Lewensversekeringadministrateur om aan te sluit by die finansiële dienste afdeling van ons Swellendam tak.
Vereistes:
• Matriek.
• 2-3 jaar ondervinding in die volle proses van lewensversekering.
• Relevante opleiding sal voorkeur kry (RE5, diensverskaffer opleiding, ens.)
• Vaardig in Afrikaans en Engels.
• Rekenaarvaardig.

Pligte:
• Trek van kwotasies by verskillende diensverskaffers.
• Doen voorbereiding van voorstelle en gee terugvoer aan kliënte.
• Lewensversekering proses hantering.
• Rapporteer direk aan die finansiële adviseur.
• Neem inisiatief om op datum te bly met ontwikkeling in hul veld.
• Bestuur kliënte verhoudinge in samewerking met ander adviseurs.
• Verantwoordelik vir die opdatering van kliënte-inligting op interne stelsels asook by diensverskaffers.

Neem asseblief kennis dat indien u nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, u kan aanneem dat u aansoek... More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Swellendam, Western Cape


Sentraal-Suid Co-operative

Sentraal-Suid Co-operative

Kencorp Executive Search

Kencorp Executive Search

PS Landboudienste

PS Landboudienste

The I & O Psychology Hub

The I & O Psychology Hub

RPO Recruitment (Need Skills, Hire us)

RPO Recruitment (Need Skills, Hire us)

REWE Group

REWE Group

ooba Careers

ooba Careers

Frogfoot

Frogfoot

Seeff Properties

Seeff Properties

JustTheJob.co.za

JustTheJob.co.za

Mr Price Group

Mr Price Group

Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

Falcon Inflatables

Falcon Inflatables

Dante Personnel Recruitment (Pty) Ltd

Dante Personnel Recruitment (Pty) Ltd

CA Support CC

CA Support CC

Southern Oil (pty) Ltd

Southern Oil (pty) Ltd

Hire Resolve

Hire Resolve

Western Cape Government

Western Cape Government

Hire Resolve - EMEA   (Hire Talent, Contact us)

Hire Resolve - EMEA (Hire Talent, Contact us)

Hire Resolve

Hire Resolve

New Jobs Posted in Swellendam, Western Cape


Latest Jobs in Swellendam, Western Cape