Paynhire

Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder

Updated: June 06, 2024 06:14 PM GMT


OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV

Zastron

Job Details

Department

Grain

Minimum experience

Mid-Senior

Company primary industry

Agriculture

Job functional area

Other

Job Description

Kern doel van die pos:Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.Minimum Vereistes:Graad 12;3 Jaar toepaslike ondervinding;Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;Graan graderings kursusse voltooi;Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;Geldige rybewys.Vaardighede:Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;Rekenaarvaardig (MS Office);Goeie interpersoonlike vaardighede;Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);Sterk administratiewe orientasie;Bereidwilligheid om lang ure te werk.Verantwoordelikhede:Gradering van Kommoditeite (Graan);Beheer van Voorraad;Byhou van administrasie;Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid.Main purpose of the position:To provide support to the... More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Zastron, Free State


Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

Watershed Consulting

Watershed Consulting

Mohokare Local Municipality

Mohokare Local Municipality

Mohokare Local Municipality

Mohokare Local Municipality

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV

Bay Recruitment

Bay Recruitment

New Jobs Posted in Zastron, Free State


Latest Jobs in Zastron, Free State