Paynhire

Assistent Wynmaker

Updated: March 07, 2024 08:28 AM GMT


Rietvallei Wine Estate

Rietvallei Wine Estate

Robertson, South Africa

Rietvallei Wine Estate, geleë buite Robertson, beskik tans oor die bogenoemde betrekking.

Die Assistent Wynmaker rapporteer direk aan die Wynmaker / Eienaar en is verantwoordelik vir * die

koördinering van kelder- en parsaktiwiteite * die totale wynmaak proses * versnyding en stabilisering van wyn * bottelering * voorraadbeheer * toesig en bestuur van kelderpersoneel * aankoop van chemikalieë * kelderadministrasie sowel as ander take wat normaalweg met die pos geassosieer word.

Noodsaaklike kwalifikasies, vaardighede en ervaring:
• Naskoolse kwalifikasie in Wingerdbou en Wynkunde
• Rekenaarvaardigehede
• Tegniese agtergrond of kwalifikasie sal sterk in jou guns tel
• Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Rig u aansoek, vergesel van ‘n gedetailleerde CV voor

20 Maart 2024 aan christine@rietvallei.co.za

Indien u geen terugvoering binne twee weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Robertson, Western Cape


Saggy Stone Brewing Co.

Saggy Stone Brewing Co.

PPECB

PPECB

SAGGY STONE

SAGGY STONE

The I & O Psychology Hub

The I & O Psychology Hub

Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

United Exports

United Exports

Clicks Group Limited

Clicks Group Limited

BVPD (PTY) LTD

BVPD (PTY) LTD

CapeNature

CapeNature

Rola Motor Group

Rola Motor Group

PwC Careers Africa

PwC Careers Africa

CA Support CC

CA Support CC

Capitec

Capitec

Ca Support

Ca Support

Architectural Services

Architectural Services

Phakisa Holdings

Phakisa Holdings

confidential

confidential

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

CA Support

CA Support

New Jobs Posted in Robertson, Western Cape


Latest Jobs in Robertson, Western Cape