Paynhire

PRAKTYKBESTUURDER- ROBERTSON DIEREKLINIEK

Updated: March 16, 2024 03:40 PM GMT


BVPD (PTY) LTD

BVPD (PTY) LTD

Robertson

Introduction

Robertson Dierekliniek het tans ’n opwindende geleentheid vir ’n Praktykbestuurder om deel te raak van hul span. Die Praktykbestuurder sal ’n deurslaggewende rol speel om te verseker dat die die praktyk effektief funksioneer; sodat die veeartse op pasiëntesorg kan fokus.

Ure: Maandae – Vrydae 08:00 – 13:30; asook afwisselende Saterdae oggende.

Duties & Responsibilities
• Bestuur van die praktyk se dag-tot-dag bedrywighede
• Bestuur veeartse en ander personeel se dagboeke effektief
• Beman ontvangs en tree op as eerste punt van kontak vir kliënte
• Verseker van doeltreffende werkvloei en effektiewe kommunikasie tussen spanlede
• Bestuur van rekeninge betaalbaar; asook invordering van skuld
• Bestel van voorraad en kontroleer voorraadvlakke in winkelarea
• Organisering en instandhouding van pasiëntrekords en ander relevante dokumente
• Verseker nakoming van industrie regulasies en standaarde
• Hou personeelvergaderings om praktykverwante sake te bespreek
• Evalueer... More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Robertson, Western Cape


Saggy Stone Brewing Co.

Saggy Stone Brewing Co.

PPECB

PPECB

SAGGY STONE

SAGGY STONE

The I & O Psychology Hub

The I & O Psychology Hub

Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

United Exports

United Exports

Clicks Group Limited

Clicks Group Limited

BVPD (PTY) LTD

BVPD (PTY) LTD

CapeNature

CapeNature

Rola Motor Group

Rola Motor Group

PwC Careers Africa

PwC Careers Africa

CA Support CC

CA Support CC

Capitec

Capitec

Ca Support

Ca Support

Architectural Services

Architectural Services

Phakisa Holdings

Phakisa Holdings

confidential

confidential

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

Fidelity Services Group

CA Support

CA Support

New Jobs Posted in Robertson, Western Cape


Latest Jobs in Robertson, Western Cape