Paynhire

ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER

Updated: March 12, 2024 05:39 AM GMT


Gumtree.co.za

Gumtree.co.za

Swellendam

‘n Gevestigde graan- en skaapboerdery, geleë 30 km van Swellendam het 'n geleentheid vir n energieke , jong persoon wat belang stel om n loopbaan te vestig in die landbou industrie.Die ideale kandidaat moet n passie hê vir boerdery en die plaaslewe en gretig wees om van boerdery te leer. Vorige ondervinding is nie noodwendig 'n vereiste nie. Die posbekleer sal die Produksiebestuurder ondersteun om die eenheid bestaande uit graan (canola, gars, hawer, koring) en skaap (2300 teelooie) te bestuur.Hierdie is die ideale geleentheid om te leer van die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer in die landbou Indien jy gematrikuleer het aan 'n Landbouskool of kollege en beskik oor n bestuurslisensie, is jy welkom om aansoek te doen. ‘n Markverwante en onderhandelbare vergoedingspakket wat behuising insluit, word aangebied in ruil vir jou... More Detail


Apply Now

Companies Hiring in Swellendam, Western Cape


Sentraal-Suid Co-operative

Sentraal-Suid Co-operative

Kencorp Executive Search

Kencorp Executive Search

PS Landboudienste

PS Landboudienste

The I & O Psychology Hub

The I & O Psychology Hub

RPO Recruitment (Need Skills, Hire us)

RPO Recruitment (Need Skills, Hire us)

REWE Group

REWE Group

ooba Careers

ooba Careers

Frogfoot

Frogfoot

Seeff Properties

Seeff Properties

JustTheJob.co.za

JustTheJob.co.za

Mr Price Group

Mr Price Group

Umbrellarz Limited

Umbrellarz Limited

Falcon Inflatables

Falcon Inflatables

Dante Personnel Recruitment (Pty) Ltd

Dante Personnel Recruitment (Pty) Ltd

CA Support CC

CA Support CC

Southern Oil (pty) Ltd

Southern Oil (pty) Ltd

Hire Resolve

Hire Resolve

Western Cape Government

Western Cape Government

Hire Resolve - EMEA   (Hire Talent, Contact us)

Hire Resolve - EMEA (Hire Talent, Contact us)

Hire Resolve

Hire Resolve

New Jobs Posted in Swellendam, Western Cape


Latest Jobs in Swellendam, Western Cape